1. Ek skryf die woorde neer
1. En sê dlt weer en waer
2. My kop raak dom en stom
3. En dráa丨 al om on om
4. Daar is geen kuur
5. Vlr die skrlf en Jou rug aan dfe muur.
6. S6 maar Thula, Thula baba, thula sana
7. En sê my wie was jy
8. En só my wie9s ]y nou
9. Is Jy met kottlngs vas
10. Vas aan jou ele las
11. Daar is geen kuur
12. Vir die skrif en my rug teen die muur
13. Sê maar Thula, Thula baba, thula sana
14. En maak die kettings los
15. En les die ewige dors
16. Thula, thula baba
17. En spoeg die woorde uit
18. Die wat jou hart oop slult
19. Thula, thula baba
20.
VRAE: Sê maar thula, thula baba9 thula sana
6. Haal aan: Watter woorde In die gedig wys vlr ons dat die persoon se woorde van glster nie meer dieselfde Is as die woorde van vandag nie?
7. Die dlgter skryf: jy met kettings vas,vas aan jou ele las"” Wat
sê sy elntllk?
8. In reël 12 noem die digter dat haar rug teen die muur is. Wat bedoel sy daarmee?
9. Wat is die Afrikaanse betekenls van dlo refrein In reël 20
10. Wat bedoel die digter met die woorde in reël 14 en 15? %
11. Wat Is die digter se antwoord of oplosslng om seer te verwerk?
12. Wat Is die gevolg In Jou lewe as Jy die raad van die digter volg?
WOORDE HET VLERKE- Lleze Beekman
1. Daar is net een ding
2. Wat ek by jou wll weet
3. En ek gaan hlerdle vraag
4. Net een keer vra:
5. Hot Jy vergeet woorde het vlerke?
6. Dlt begin by ^ gedagte
7. wete, fn keuse
8. In Jou kop,
9. Wat Jy dan sif deur die gate
10. En die pype van Jou hart
11. Of nle
12. Dan gaan die boodskap na Jou tong, ]ou llppe
13. En jy sê dit hardop
14. Jy verloor alleenreg
15. Of Jy oolt die reg gehad het
16. Of nie
17. Dit word (n gedagte
18. cn wete, (n keuse
19. In cn ander een se kop
20. Wat dit sif deur die gate
21. En die pype van (n hart
22. Of nle
23. Die boodskap gaan na cn tong, lippe
24. En ander een sê dit
25. Hardop —
26. En jou selfveroorloofde
27. Alleenreg woorde
28. Draal, maal kolk en stort
29. En word asof...velksbeslt
30. En dae,weke, maande, tyd later
31. Kom lê jou woorde in my oor
32. Woorde oor my
33. Rondom my
34. En dlt vat aan my...
35. En ek probeer en probeer en weer
36. Om dlt te sif, sif, sif
37. Deur die gate en die pype
38. Van my hart
39. Maar dlt Id soos klippe
40. In cn slf van die fynste oglesdraad
41. En ek dink Jy’t vergeet:
42. Woorde het vlerke - dit vlieg!
43. En hoe langer die vlug
44. -hoe moeër raak die vlerke
45. En dlt sak laer en laer en laer.....
46. En ek wens jy,t in my oë gekyk
47. En die woorde oor my
48. Liefs in my kom lê
49. Dan was die vlug soveel korter
50. Die vlerke soveel sterker
51. En ons albei kon vlieg!
VRAE
1. Waaroor gaan die gedig?
2. Hoeveel strofes Is daar in die gedig?
3. Beskryf die reis van ^skinder"?
4. Watter woorde dui vir jou aan dat die die seer van skinder diep kom lê?
5. Wat Is die oplossfing wat die digter gee om die seer van skinder te voorkom?
HALALA- Johannes Kerkorrel
1. Toe die wêreld hier nog Jonk was En die horlson wyd en oop Was dlt groen HSer In die halfrond Suid van die ewenaar En in die skemer as die son sak En die beeste huistoe loop Klink die roepstem van die vroue Oor die heuwels van die land Halala, halalala Ewlg Es ons Afrlka
2. Tula Tula Mtananmi Tula Tula Sanabonl Ubab uzobuya shlale naye Ubab uzobuya sllahle sonke Hmmmmmm mmmmm
3. Toe kom die skepe uit die weste Wit seile oor die see
Om te vra vir kos en water En te bly vir soveel meer En die land wat een tyd oop was Die land het ons verrull Vir die ghetto’s van die stede Is ons koperdraad gegee
4. Halala Afrika Sasiphila Kamnandi Mayibuye Afrlka
Kcjlt na WHJ Cvir -
JI
Kyk na my Sien my Hoor my Kyk..net kyk
Jy hoef my nie te verstaan nie Jy hoef my nie jammer Te kry nie Jy hoef nie
my hand vas te hou nie
Kyk net
in my oë....
sien my
vir wie ek is
die perfekte mens
God het my gemaak
Party mense kyk na my
Ek kan sien hulle is bang
om na my stywe bene te kyk om my andersheid te sien Ek is anders My lewe is anders
Ek sien die lewe baie anders as wat jy dit sien
Tog is ek 'n wonderwerk
Perfek is ek steeds
Al sou jou standaarde sê
Ek is 'n outis
Ek is nie 'n outis nie
Net soos jy nie 'n asma
of 'n hartsiekte
of 'n kanker is nie
God het my gemaak
net soos Hy vir jou gemaak het na Sy beeltenis WatisSy beeltenis?
Liefde
-K-|arfene 之witgers
Omgee
Waarheid
Eerlikheid
Ek kan probeer soos ek wil Ek weet nie hoe om ieuens te vertel nie As ek dinge nie verstaan nie hull ek
As dinge verander sender dat ek daarvan weet Hull ek ook...
Dit laat my onveilig voel
Onveilig maak my angstig ..bang
Toeekgebore is
Ek weet nie hoekom nie
As mense my aangeraak het was dit seer
Ek het gehuil
Geskree van die pyn
Niemand het verstaan nie
Hule het my vaster gehou
Ek het meer gehuil
Saans het my ma en pa
Beurte gemaak om met my te stap in die nag
As hulle van moegheid inmekaar wou sak
Op die stoel gaan sit
om te rus
Het ek geskree
Dit was so seer
Hulle het ook gehuil
My ma het soms vir ure met my op haar lyf gelê As sy geroer het was daar meer aanraking En het ekweer Begin huiL. skree
My pa het vir haar Tee aangedra Wat $y met 'n strooitjie gedrink het
sodat sy op haar rug kon !ê
eet en drink
"Dit was goed vir haar figure" het sy gesê
Op tien maande het hulle besef Ek is tasdefensief dit beteken
dit pyn as jy aan my raak...
Vir twee jaar het my ma En pa mygeborsel
Sodat ek aanraking gewoond kon raak
Nou...as ek van jou hou
Sal ekjou sê
"ek is lief vir jou"...
en vir jou 'n drukkie gee
Op 4 het hulle besef
Ek het die simtomes
van 'n outis
Dit beteken ek verstaan die lewe anders as wat
ÍY dit
Verstaan.
Ek rufik nie so goed nie..
Ek hoor...te goed
As my pa boor
Maak dit my ore seer
As 'n motor in die straat "idle"
En die honde blaf
gil en skree ek
ekgooi 'n tantrum
my stok gooi ek dat hy doer trek
Dit maak seer
Dit maak verskriklik seer
My ma en pa verstaan
Dat ek nie
stout is nie
Hulle raas nie met my nie Hulle troos my Ekvoelsleg 工^_
As ek 'n tantrum gegooi het Ek sê hulle Ek is jammer
Al hierdie dinge maak my nie dom nie
Ek is nie 'n koolkop nie
Ek is nie 又
minder werd nie
Ek het ook 'n brein
met witstof en grysstof en lobbe
net soos jy
Dit maak my wel
iemand wat
God
se stem hoor
Toe my sussie Tisha se man dood is Het God vir my gesê Ek moet haar sê:
"Toemaar Tisha, God sal sorg"
Sy het geweet dis God se stem Komende van my wat mos "verstandeiik gestremd" is Ek kan mos nie so iets uitdink nie Ek hoef nie ek kan maar net sê Wat ek by God hoor Dokters en kenners het gesê ek sal nooit praat nie
Iemand anders het gesê Ek sou 'n flapper gewees het My ma en pa se toewyding aan my Adri se fisioterapie
Het gemaak dat hierdie woorde jokwoorde geword het Ek wens ek kon
weet hoe om my ma en pa vir julle te wys Die he丨de wat hulle is Alleenlopers in my vreemde wêreld
omkring •
met 'n klein groepie kosbare vriende en dokters
Wat nie moeg raak nie
Ek praat met die Here oor hulle
Dat my las ligter moet word
vir hulle
Dat daar mense sal wees wat die lewe lig maak vir hulle
vandag...Ioop ek
eers was dit met twee skroewe !n elke voet en vandag net met een in elke voet dis wel bietjie stadig maar ek loop ek dans ook in die dramaklas ek spaar ook my geld
virdie dramaklasse dis die blinkgeldjie wat ek
elke keer by oupa kry as ek daar kuier hy het nou die dag gedink ek sal dit nie agterkom nie toe gee hy my vyftigsent lekker kopergeld ek het hom dit teruggegee ek spaar net blinkgeld dis 'n R2
by ouma kry ek elke keer sjokolade en ’n klein blikkie coke by my ma en pa na ete 'n roomys
As ons kuier tot 12 in die nag Dan kry ek nog steeds my roomys vir na ete
Tyd maak nie vir my so saak nie
Ek het die grootste angste en vrese met baie "verduidelik vir my" gewen
Vir jou is alles logies
Vir my is die sirkels nie kompleet nie
Mamma stuur my kombuis toe
Ek gaan haal die koeldrank
Mom dit in die sitkamer te kom kom drink" moet sy vir my sê...
As ek wegry van die huis
Weet ek nie of ek terugkom nie
Behalwe as sy of pappa dit
vir my sê
My lewe is nou
Nie more of netnou nie
Daarom verstaan ek nie die mores so goed nie
En moet sy my help daarmee
Die stokkie in my hand
Wat ek rol en rol
Maak my kalm en rustig
Ek to! hom en rol hom
Heen en weer
Aanmekaar
Wat doen jy
om rustig te raak?
Drink jy'npil?
Die stokkie is goedkoper Ek kan lag
ek is soms lekker iekker laf
Praat sommer nonsens
Vra uit oor mense
Ek ken al die karre
Wil graag *n Ferrari ry
saam met Schumacher
Ek het vir Marlene wat vir my drama gee
lekker gekry
Ek vra haar:
"Wat is sy naam?"
Die een wat 具
gras sny van tuindienste Sy kon my nie sê nie
Hy werk al baie lank by haar
Sy moes
toe gaan vra
"lekker skaam gekry"
sê sy vir my
"Sy naam is Lukas
en sy oë is gaaf"
Vandag slaap ek tussen my ma en pa Ek is al twaalf
Vir baie sou dit sleg gewees het Maar vir ons Wat 89 treë nag vir nag
Deur die huis gestap het Deur die jare Is dit
'n wonderwerk
1. Waaroor handel die gedig?
2. Gee (n sinoniem vlr ^oplosslng/medisyne.1 2 3 4 5
3. Walter woorde In strofe 1 wys vir ons dat sy deurmekaar voel?
4. Watter woordo In strofe 1 wys vir ons dat:
4.1 Die verhouding verby is.
4.2 Die man/persoon haar verlaat?
5. Watter woorde gebruik die dlgter om te troos?

正在翻譯中..